| Modulekode | WEM 781 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Teorie en praktiese navorsing oor: waardes, menseregte ('n waardeperspektief). Integrasie/kohesie, diversiteit, demokrasie. Die bestuur van waardes en menseregte in die onderwys. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App